So, Jetpack het ‘n nuwe ding ingebring. “Prompts” wat as porre vertaal kan word. Idees vir gesprekke. Ek steur my weinig daaraan, sien dit en ignoreer dit.
Lees voort “Por: Wat is jou middelnaam en beteken dit iets?”Maand: Maart 2023
Kleinkindpret: Ek poef ‘n kasteel!
Ek het al vertel van die boek wat kleinseun gelees het, daardie een met ‘n titel soos Dino poef ‘n planeet?
Lees voort “Kleinkindpret: Ek poef ‘n kasteel!”Kleinkindpret … amper kry ek Smartie as setpil!
Kleinseun het gister (en toe natuurlik vandag ook) by my gebly omdat hy baie siek was. Koors het by 38’s gedraai en ek het groot geskrik.
Lees voort “Kleinkindpret … amper kry ek Smartie as setpil!”Kleinseunpret: Ouma se onnie gou op die vloer
Ek het mos al vertel hoe vinnig ek uit badkamer is toe hulle hom so ruk gelede van die doeke wou afhaal. Toe ek speel dat ek op die toilet sit, is ek aangesê om my doek uit te trek.
Lees voort “Kleinseunpret: Ouma se onnie gou op die vloer”JetPack is ‘n pynlike ervaring
Nou ja toe, ek het toe die skuif gemaak. Tot my grootste frustrasie! En ek wou juis nie.
Lees voort “JetPack is ‘n pynlike ervaring”Les 3: ChatGPT en beskrywende opstelle
ChatGPT is mos nie eintlik gemaak om betroubare inligting te gee nie, maar eerder om te skryf. En stories kan dit skryf. Daarom het ek getoets of hy spesifieke soorte opstelle kan skryf.
Lees voort “Les 3: ChatGPT en beskrywende opstelle”