Ek het al vertel dat mens vleis in Kazakhstan baie anders as in Suid-Afrika koop. Jy koop dit by die mark – Fresh Market – direk van die boere af. Daar is afdelings vir bees, skaap, hoender en perd – en in sommige van die markte is ook afgesonderde hokkies vir vark – hulle is Moslems, maar baie eet wel varkvleis.
Lees voort “Toe verskil ons wors en Kazakhstan s’n nie so baie soos ek gedink het nie …”Etiket: Noord-Kaap
Winterbadtyd en die Schnauzers
Vandag kyk ek die drie van my so en besluit dat hulle moet bad. Dit is koud buite, maar warm in die huis vandat ek my fobie oor warm huise en koue buite laat vaar het.
Lees voort “Winterbadtyd en die Schnauzers”Carmién tee en The Courier Guys – ‘n wenspan
So rukkie gelede skryf ek oor heerlike geure Rooibostee. En blogvriendin Toortsie antwoord daarop dat sy baie van Carmién se rooibostee hou. Dat daar baie soorte is en dat ek gerus by Woolies moet kyk.
En dan vra julle hoe ek in Kazakhstan oorleef het?
Ons het 18 maande in Kazakhstan gewoon. In Ust’-Kamenogorsk (Russies) of Öskemen (Kazakh), die hoofstad van die Oostelike provinsie, wat eintlik eerder noordoostelike Kazakhstan is, want ons het baie naby aan die grens met Rusland, Sjina en Mongolië gewoon.
Lees voort “En dan vra julle hoe ek in Kazakhstan oorleef het?”
Carmién se vanilje mocha rooibostee ‘n koffie treffer
Ek het hier in die Noord-Kaap ‘n nuwe ding ontdek – Carmién Rooibostee. Dit is blykbaar nie nuut nie, Toortsie het op ‘n vorige skrywe van my kommentaar gelewer dat dit haar gunsteling tee is.
Lees voort “Carmién se vanilje mocha rooibostee ‘n koffie treffer”
Sien jy die ondier in die rots by Boesmansgat?
Ek het vanoggend geskryf oor ons besoek aan Boesmansgat en gevra of jy ook die dier in die rots kan sien. Wat natuurlik veroorsaak het dat mense ‘n regte dier gesoek het omdat ek die vraag vaag gestel het.