Op dag tien moet ek vertel van iets moois wat iemand vandag of hierdie week vir my gedoen het.
Lees voort “Dag 10: WRG se dankbaarheiduitdaging”Etiket: kinders
Ouma se hart se puntjies in die Wes-Kaap
Drie van my hart se vier punte – wat net deur kleinkinders gemaak kan word – het na die Wes-Kaap verhuis. Toe ek en manlief die virus onder lede gehad het, in Kuruman moes bly en nie kon groet voor hulle die lang pad aangedurf het nie. En dit het ‘n kuier in die Wes-Kaap vereis, want ek moes my kleinseuntjies sien.
Lees voort “Ouma se hart se puntjies in die Wes-Kaap”Kindervervoer in Almaty, Kazakhstan
Ek het al soveel keer oor drie dinge gesels wat vir my in Kazakhstan uitgestaan het. Veiligheid, gehoorsaamheid en dat mens oral heen stap. Hierdie foto waaraan my iPad my vandag herinner is in Julie 2020 in Almaty, Kazakhstan geneem.
Lees voort “Kindervervoer in Almaty, Kazakhstan”My kinders se sêgoed
Ek lees gister Kameel, een van my blogvriende, het haar kinders se sêgoed neergeskryf.
Lees voort “My kinders se sêgoed”