Die afgelope week voel ek goor. Opgeblaas, lusteloos, word nie honger nie en as ek wel eet, voel ek vol as ek skaars aan my kos begin raak het. Asof ek ‘n baie groot bord kos verorber het.
Lees voort “Kokosneutmelk ‘n kuur vir ‘n maagseer”Etiket: dr Google
As dokters en dieetkundiges tog maar die waarde van dr Google besef
Ek wip my sommer uit my kassie as dokters en dieetkundiges hulle oë rol en praat oor mense wat op Dr Google staatmaak. As jy vertel dat jy raad vir jou probleem gekry het. Toe jy jou simptome geGoogle het. Sulke mense maak of hulle alles weet. Ons weet tog hulle doen nie?
Lees voort “As dokters en dieetkundiges tog maar die waarde van dr Google besef”Reis in die gees: Sê vir Speak to Go waarheen jy wil gaan
Google se nuwe tegnologie, Speak to Go, maak dit tans moontlik om in die gees na plekke te gaan waarheen die vlees nie kan gaan nie.
Lees voort “Reis in die gees: Sê vir Speak to Go waarheen jy wil gaan”