Vandag wil ek sommer net oor netiket gesels, nie in besonderhede nie, maar eerder oor die gebrek aan netiket wat my die harnas injaag.
Lees voort “Netiket”Kategorie: Joernaal
Alles en nog wat in Afrikaans
Jok jy, Ouma?
Kyk, ek vind dit soms moeilik om ouma te wees, veral as die kleinkinders spesifieke versoeke rig. Want dan moet ek ook die ouers se idees oor kos en soetgoed in ag neem.
Lees voort “Jok jy, Ouma?”Mal 2025
Ek het nooit nuwejaarsvoorneme nie, maar ek wens myself ook nie ‘n mal jaar toe nie. Wel, ek gaan so stuk vir stuk neerpen, so kom ons begin by 1 Januarie 2025.
Lees voort “Mal 2025”Oupa, jy het ‘n kersfeesvadermaag
Ons hou altyd kersete voor die tyd as ons ons kinders nie gaan sien nie. Seun wil oor Desember in Jan Tuisbly se karretjie ry, dus het ons dié ete Donderdagaand gehou.
Lees voort “Oupa, jy het ‘n kersfeesvadermaag”Die nut van ‘n onderlaag (‘primer’)
Ek net my naels op ‘n tyd laat doen, en dit was lekker. Baie duur, maar lekker.
Lees voort “Die nut van ‘n onderlaag (‘primer’)”Ontslae van VVVs?
Ek dink almal wat my ken weet dat ek doodbang is vir vlermuise, waarna ek as vreemde vlieënde voorwerpe (VVVs) verwys.
Lees voort “Ontslae van VVVs?”