‘n Ou/nuwe blogvriendin – San Dreyer

Ek het San Dreyer deur haar gedigte leer ken, sy het die mooiste gedigte geskryf. Haar skuilnaam wat Gedigte Wat Jou Laat Dink. En toe hou sy op, want die gedigte gaan 'n boek word. En vee haar blog ook uit. Want sien, die gedigte gaan mos boek toe. Ek het die geselsies gemis, maar … Lees voort ‘n Ou/nuwe blogvriendin – San Dreyer

As statistiek jou jou alie laat afskrik

Gister is ek so besig op my blog om ‘n artikel te skryf. Oor hoe ek ‘n Towerin geword het. Om dit te kan vertel, moes ek na vorige artikels gaan kyk. Om te probeer verstaan waar my en die Towerinne se paaie gekruis het. Want hulle was reeds ‘n uitgelese groep skrywers toe ek … Lees voort As statistiek jou jou alie laat afskrik

Die lekker van vriendinne en kubervriendinne (-vriende)

Ek skryf laas week in my dat ek 'n kluisenaar is. Net een vriendin op skool gehad het. En een hier. Daarmee het ek 'n hele klomp vriende te na gekom. Want ek het aan die mense gedink met wie ek baie ure van my lewe om 'n potjie tee, vroeër koffie en nog vroeër 'n … Lees voort Die lekker van vriendinne en kubervriendinne (-vriende)