Ek groet tot Maandag, want ek mag my iPad nie die naweek saamvat nie.
Lees voort “Naweek van stilte op my blog”Maand: Januarie 2022
Vissermanne op brug in Istanboel
Ons het in 2019 ‘n paar keer met Turskish Airlines tussen Johannesburg en Ust-Kamenogorsk (Kazakhstan) gevlieg. Dit was heelwat goedkoper as ander rederye. Maar, ons moes heen en weer 16-uur oorstaan op Istanboel in Turkye.
Lees voort “Vissermanne op brug in Istanboel”Kleinkindpret: wasgoedwasdag
Kyk, wat ek nou gaan vertel, is seker nie mooi om oor te vertel nie. Maar ek gaan dit tog doen, want ek wil mos eendag as ek oud is, weer hier kom lees en lag. Terwyl ek onthou.
Lees voort “Kleinkindpret: wasgoedwasdag”Ek en my Apple horlosie …
Ek het reeds vertel dat ek weer die wilde perd opgesaal het. ‘n Apple horlosie gekry het. En nou moet ek hom weer verdien. Nou wil ek vertel van snaakse voorvalle terwyl ek so met haar aan die arm stap om punte te verdien.
Lees voort “Ek en my Apple horlosie …”Akademiese skryfkonsultant
So rukkie gelede land ‘n e-pos in my e-posbus, stel ek nie belang om akademiese skryfkonsultant te wees nie? Ek antwoord met dat ek inderdaad sou belangstel, maar baie ver van die betrokke universiteit af woon, dus kan ek nie aansoek doen nie.
Lees voort “Akademiese skryfkonsultant”Kleinkindpret: Bordkryt het baie gebruike …
Ek pas mos my kleinkind twee keer per week op as sy mamma by die werk is. En ek het soveel pret met die kindjie.
Lees voort “Kleinkindpret: Bordkryt het baie gebruike …”