Om wasmasjien te laat diens in Qazaqstan

Die wasmasjien het besluit sy gaan ook my gebrek aan Russies beproef deur net een wassiklus toe te laat. Die een wat twee ure lank is. Die warm was. Te warm vir my klere. Maar manlief s'n moet langer was. Hy mors op sy klere as hy eet. Nie aspris nie, volgens hom. Ek wonder … Lees voort Om wasmasjien te laat diens in Qazaqstan