Baie mense in Struisbaai ken vir Kabouter Swanepoel, my vriendin se effens gestremde seun. Hy is ‘n vriendelike man, wat almal se vriend is. Alhoewel ek skaars ouer as hy is, tannie hy my nog altyd.
Lees voort “Kabouter … ‘n vriend soos min is skielik net weg”Maand: Desember 2022
Opgedateerde kersete
Goed, ek het gisteroggend geskryf oor kersete. Wel, dit het toe ietwat anders verloop as wat ek en manlief beplan het, maar dit was heerlik.
Lees voort “Opgedateerde kersete”Geseënde kersfees
‘n Baie geseënde kersfees vir al my blogvriende. Mag die dag spesiaal wees, selfs al vier jy dit vandag alleen.
Lees voort “Geseënde kersfees”Minder as niks … Netwerk24 blitsdrama
Ek het Netwerk24 lank vermy omdat hulle so eensydig in hulle berigte oor Steve Hofmeyr is. Seker so vier jaar lank. Maar, ek het onlangs besluit om weer in te skakel.
Lees voort “Minder as niks … Netwerk24 blitsdrama”Tweede artikel vir 2022 gepubliseer: Genade!
Ek moet eerlikwaar skryf dat ek nie weet hoe ek dit reggekry het nie, want ons kleinseuntjie het sy ouma pootuit gespeel. Maar daar is dit nou, die tweede artikel vir 2022 is gepubliseer – net-net betyds om vir 2022 te tel.
Lees voort “Tweede artikel vir 2022 gepubliseer: Genade!”Rescue … ‘n pilletjie teen angstigheid en slaaploosheid
Ek drink nie sommer pille nie. Waarskynlik omdat ek vergeet om dit te drink. Maar, ek het altyd Rescue van Natura in my medisynekassie. En deesdae weer ‘n paar in my handsak in ‘n sakkie.
Lees voort “Rescue … ‘n pilletjie teen angstigheid en slaaploosheid”