Ons is by die rivier. Manlief het vir hom ‘n waterspuitmasjien gekoop en ons sou al ‘n vorige keer die huis begin skoonmaak het. Dit is nou na die groot vloed van Maart 2023.
Lees voort “Galmende geweerskote langs die Vaal”Ons is by die rivier. Manlief het vir hom ‘n waterspuitmasjien gekoop en ons sou al ‘n vorige keer die huis begin skoonmaak het. Dit is nou na die groot vloed van Maart 2023.
Lees voort “Galmende geweerskote langs die Vaal”