Vreeslose Goue Vroue in Fresh Markets in Öskemen

Hierdie ware verhaal het 'n kinkel in die kabel, dit vorm deel van 'n bloguitdaging: Vir die doel van hierdie uitdaging word elke Goue Vrou uitgedaag om ‘n ware verhaal te vertel waarin sy waaghalsig, roekeloos, dapper, onverskillig, vreesloos, uitdagend, mal, koen, riskant, gevaarlik of heldhaftig was. Met een groot verskil. Soos gewoonlik is die res … Lees voort Vreeslose Goue Vroue in Fresh Markets in Öskemen

Die waaghalsige bergfietsers van Rebusfontein

Die idee vir hierdie uitdaging is deur Frannie geskep. Toe sy die Goue Vroue se kersete en manewales afgesluit het met 'n versugting vir 'n nuwe uitdaging. Ek het so lank gesukkel om my muse terug te kry na die winterdrame op Rebusfontein. Toe kom spring sy op my skouer, fluister in my oor. Haai … Lees voort Die waaghalsige bergfietsers van Rebusfontein

2020 se kerstafel by Rebusfontein …

Hierdie hoofstuk vorm deel van die Towerinne/Goue Vroue se avonture. Ons is die hoofkarakters in ons eie vervolgverhale (natuurlik) en ons fantasie stories is vir ander ondenkbaar, ondoenbaar en  onverklaarbaar. As jy die verhaal wil volg, moet jy op die onderstaande skakel kliek om die hoofstukke te lees. Na myne sal daar gereeld nuwe hoofstukke bygevoeg … Lees voort 2020 se kerstafel by Rebusfontein …

As diere my laat skrik …

Vandag wil ek sommer net vertel van 'n paar diere wat my al baie groot laat skrik het. Ek begin sommer by die laaste geval, wat nog vars in die geheue is. *** Vlermuise ... Ons het 'n probleem met vlermuise in ons huis by die rivier. Ansers as die jonger geslag, wat met Batman … Lees voort As diere my laat skrik …

As ouma kleinkinders oppas …

Ek was die afgelope tien dae baie stil. Want manlief het vir eers alleen na 'n dorp ver van hier gegaan. Om daar op die myn te werk. En vir ons blyplek te kry. Ek moes eers alleen agterbly. Die eerste drie dae het ek alleen by die huis gebly, met my honde. En byna … Lees voort As ouma kleinkinders oppas …