Oupa merk op dat kleinkind ewe skielik oor alles stry. As jy sê ons gaan nou loop, dan sê hy: “Ons gaan nie nou loop nie!” Ek sien dit pla oupa, maar hierdie ouma geniet dit te veel, want sy was ‘n taalonderwyseres.
Lees voort “Kleinkindpret: Ons stry oor alles …”Dag: 22 Maart 2023
Toortsie se lys van Afrikaanse Blogs
Ek deel graag Toortsie se lys van blogs wat in Afrikaans geskryf is, veral omdat ek daarna smag om meer in Afrikaans te lees.
Toortsie skryf:
Ai, ek lees deesdae so min blogs, maar tog is dit lekker om ‘n slag ‘n lys bymekaar te maak van al die Afrikaanse Blogs (WordPress). In die ou dae …
Lys van Afrikaanse Blogs
Voeg gerus by as sy iets vergeet het, ek sal haar laat weet .,..