So maand gelede klik WordPress by my. Iemand uit Kazakhstan het my nuwe webwerf ontdek. Ek het mos my joernaal na ‘n ander adres geskuif om van die iemand en sy/haar maatjie ontslae te raak. En ek het net geweet dit is ‘n kwessie van tyd voor die maatjies van Griekeland ook hier gaan wees.
Lees voort “So, Griekeland lees weer my blog …”Etiket: Bybel
Iets nuuts in 2020 tydens grendeltyd
Bloguitdaging: Scrapy vra dat ons skryf oor iets nuuts wat ons in 2020 leer doen het.
Ek en my Bybeltoep
Ek het op 16 April, toe die inperkings hier en in Suid-Afrika verleng is, besluit dat ek die inperking so gaan bestry – deur die Bybel van voor tot agter te lees. Soos wat ek nog altyd wou.
Lees voort “Ek en my Bybeltoep”‘n Baie oulike Bybel toep om aan te beveel
Ek het verlede jaar voorgeneem om die Bybel van hoek tot kant te lees. En aangeneem dat ek dit in ‘n jaar kan doen. Sonder die nodige ondersteuning, is dit egter ‘n moeilike taak. En toe ek weer sien, het die jaar verbygegaan en die Bybel is nie deurgelees nie.
Lees voort “‘n Baie oulike Bybel toep om aan te beveel”