Christa: Hoofstuk 8 – Lady in red …

Hier is die agtste hoofstuk van storie oor die Towerinne en Coronanmouna. Soos gewoonlik by ‘n vervolgverhaal, moet almal wat wil deelneem ‘n inskrywingsvorm voltooi – kry die vorm hier: https://forms.gle/spN3EwV1kt5wGW9F9. Bloggers skryf in die volgorde waarin hulle inskryf – kyk na HIERDIE vorm (spreadsheet) wat outomaties op datum gehou word om te sien wanneer … Lees voort Christa: Hoofstuk 8 – Lady in red …

COVID-19+ stats in perspektief:

Ek is nie 'n wiskundige nie, bloot 'n opvoedkundige navorser met Statistiek op honneursvlak. Maar, ek het my hele laerskoolloopbaan eerste in die klas gestaan, met Wiskunde ook. As dit nie vir die verskrikking was oor wie my Wiskunde meneer sou wees tot matriek nie, sou ek my gunstelingvak tot matriek geneem het, ook op … Lees voort COVID-19+ stats in perspektief:

Om ‘n Voortrekkerjuffrou te wees ..

Ek was ‘n Voortrekker as kind en toe ek matriek was, het ek vir Voortrekkerjuffrou gespeel. Ek kan nie eens meer onthou hoe dit was nie, maar ek kan onthou dat ek in my hele hoërskoollewe net een dag nie by die skool was nie en steeds 100% skoolbesoek gekry het. Omdat ek deel van … Lees voort Om ‘n Voortrekkerjuffrou te wees ..

Om koebaai te sê

Ons het in Januarie 2019 met redelike onsekerheid in ons harte die groot stap geneem. Om ook vir ‘n jaar of drie in die buiteland te kom werk. So net voor ons kan begin dink aan aftrede. Vroeg Maart 2019 het ons tweetjies met vier groot tasse, drie kleintjies, rekenaarsakke en Thermie op die eerste … Lees voort Om koebaai te sê

Die lekker van ouer word … kies jou vriende

Soms vang ek die kritiek van jonger vrouens op ons ouer vrouens op. Veral as mens saam met hulle kuier. Daarom is ek sommer net so, op die oomblik, lus om oor die lekker van ouer wees te gesels. Om jou vriende te kies. Ek het lankal vrede gemaak met hoe ek lyk. Geen spesiale … Lees voort Die lekker van ouer word … kies jou vriende

So, wat doen ek in Qazaqstan?

'n Afrikaanse tydskrif het my laas jaar gevra om iets oor ons lewe hier te skryf. Dit sou Junie geplaas word, maar toe tref die virusbeperking die land. Nou verskuif die tydskrif se fokus na Suid-Afrikaanse vrouens. Ek het dit nou teruggetrek. Want die ou lewe het verbygegaan, wat ek toe geskryf het, voel nou … Lees voort So, wat doen ek in Qazaqstan?

Braaivleis op eerste dag na grendeltyd in Qazaqstan: ‘n Onwerklike ervaring

Kyk, ek wou myself die afgelope maand in die gesig klap. As ek by die venster uitkyk op ‘n wêreld waar die lente my lok om uit te gaan om die natuur te gaan geniet. Na maande van te koud om buite te wees. Maar ek mag nie. Dan het ek by die venster gestaan … Lees voort Braaivleis op eerste dag na grendeltyd in Qazaqstan: ‘n Onwerklike ervaring