Kleinkind is siek, en seun vra toe of hy Woensdag by my kan bly. Natuurlik sal ek nie weier nie, ek sien al lankal uit na ‘n langer kuiertjie met hom. Sy pa het hom skaars afgelaai toe hy my daaraan herinner dat ek ‘n Lego-stel beloof het.
Lees voort “Mens kan nie met jouself praat nie, Ouma!”Kategorie: kleinkinders
Ek het jou jonk gemaak, ouma!
Vanoggend was ek en kleinkind (pas 5) die skulpies wat ons opgetel het. Ons het seun-hulle is vir die week by die see, en dit is regtig die lekkerste kleinkindtyd.
Lees voort “Ek het jou jonk gemaak, ouma!”Die wonder van klip optel …
Ons stranddorpie is so mooi, rustig en lekker. Tot jy met jou hondjie aan ‘n leiband strand toe gaan …
Lees voort “Die wonder van klip optel …”Ons pas kleinseuns op terwyl pappa en mamma Otter gaan stap
Kyk, ons was verras toe die kinders ons vra om die kleinkinders eerste week in September op te pas terwyl hulle die Otter stap.
Lees voort “Ons pas kleinseuns op terwyl pappa en mamma Otter gaan stap”As ouma iets nie so moois vir ‘n ouma by kleinkind leer …
Kyk, daar is mos goed wat ek nie meer doen of sê nie. Want die sponsie-kleinkinders van my suig op, en spoeg op ongeleë plekke uit.
Lees voort “As ouma iets nie so moois vir ‘n ouma by kleinkind leer …”Kleinkindpret: Dis ok, ouma
Ek wip my as ek iets verkeerd doen. Soos om meel op die vloer te mors. As daar nou regtig nie tyd is om skoon te maak nie.
Lees voort “Kleinkindpret: Dis ok, ouma”