Dit is weer tyd vir een van my gunsteling reekse, naamlik Kyk Wie Praat.
Lees voort “Snaakse antwoorde Kyk Wie Praat episode 1”Maand: Desember 2023
Dag van wag? Of wagdag?
So een of twee Vrydae per maand is my wagdag, dan kom manlief van ander land, en wag ek vir die boodskappe …
Lees voort “Dag van wag? Of wagdag?”Kersfees tyd, geskenke en wense
Dit is weer tyd vir kersfees. ‘n Tyd wat my altyd na aan die hart lê, die liggies, geskenkies, die feestelike stemming.
Lees voort “Kersfees tyd, geskenke en wense”Ongebakte kaastert resep
Ek dreig al so lank om die resep te stuur, en dan gebeur iets of maak ek nie die tert nie …
Lees voort “Ongebakte kaastert resep”Speelse foto’s naby Kaapstad
My gunsteling wegbreek was altyd Kaapstad toe. ‘n Week, naweek, maak nie saak nie, net om daar te wees.
Lees voort “Speelse foto’s naby Kaapstad”Blippi se wêreldtoer …
Ek wonder of die meeste van my blogvriende gaan weet wie Blippi is, want, as dit nie vir my en kleinseun se speel was nie, het ek ook nie geweet wie hy is nie …
Lees voort “Blippi se wêreldtoer …”