Kyk daar is dinge wat snaaks is. Dan is daar goed wat net nie snaaks is nie.
Lees voort “12 ure later en ons is steeds krag(te)loos”Dag: 15 Maart 2023
Kabeldief, as ek jou kan kry …
Daar is min goed wat my so kwaad maak soos om ewe skielik geen krag te hê nie. Niks, zero, niks.
Lees voort “Kabeldief, as ek jou kan kry …”