Ek het my gisteraand oorhoeks geskrik, want kleinkind was nog die een oomblik waar ek vir hom ky hoe hy op die tonnel-klimraam speel. En die volgende oomblik sien ek nie die lyfie in die tonnels of op die vloer nie.
Lees voort “Kleinkindpret: Verdomde stout groot kinders”