Kyk, ek het nie daarna uitgesien dat Spoorloos 3 ten einde loop nie. Maar ek moet erken, die nuwe reeks wat in sy plek is, is opwindend. Die naam het my natuurlik soos ‘n magneet getrek. Nêrens, Noord-Kaap.
Lees voort “Nêrens – Noord-Kaap – resensie”Etiket: DSTV
Kosbare gesprekke met kinders
Volg jy die nuwerige kykNet program Kyk wie praat op die televisie? As jy nie doen nie, kan ek dit werklik aanbeveel.
Lees voort “Kosbare gesprekke met kinders”Die Byl – TV-reeks resensie
Ek het nou die dag geskryf dat die huis by Boesmansgat ‘n plek vir die skiet van Die Byl kan wees. Ek sien ek het nog nooit iets oor Die Byl geskryf nie …
Lees voort “Die Byl – TV-reeks resensie”Trots Afrikaans … my leuse ook
My webwerf se leuse is mos Trots Afrikaans. Ek is werklik trots op my taal wat teen alle verwagtinge heen aan die suidpunt van Afrika ontwikkel het. Daarom het die woorde my soos magneet getrek toe ek nou deur DSTV soek vir iets wat ek kan luister – sonder om te kyk.
Lees voort “Trots Afrikaans … my leuse ook”Resensie TV-reeks: Afgrond
Ek is ‘n absolute ondersteuning van Afrikaanse TV-reekse, stories, flieks en musiek. Nie tot op die vlak waar ek enige iets as goed sal beskryf nie, maar ek gee die Afrikaanse werke ‘n goeie kans voordat ek dit afskiet en nie verder kyk of luister nie.