Gisteraand laai ek foto’s van Facebook af. Ek wil so gou as moontlik geen persoonlike foto’s op hierdie reus gedeel hê nie.
Lees voort “Die silwer valke spog oor Klub Mikanos”Etiket: Vakansie
Somer, son en see …
Vanaand wil ek sommer net iets korts skryf, iets oor dankbaarheid vir somer, son en see.
Lees voort “Somer, son en see …”Die donkie van Klub Mykanos
So rukkie gelede deel blogvriendin Aletta foto’s van die mooiste donkies by Klub Mykanos aan die Weskus van Suid-Afrika.
Lees voort “Die donkie van Klub Mykanos”Boesmansnek, Drakensberge
Ek glimlag lekker toe ek hierdie foto sien. Want dit herinner my aan ‘n verlange wat ek gehad het. Om na ‘n vakansie-oord in die Drakensberge te gaan vir my verjaarsdag. Manlief het by Boesmansnek in die Natalse Drakensberge bespreek en ons het die kinders saam genooi.
Lees voort “Boesmansnek, Drakensberge”As ‘n eland (ram of bul?) my uitverkies
Anne vertel vandag in haar prettige inskrywing van die bul (bees) wat op haar stoep kom kuier het terwyl sy op vakansie in die Transkei was. En toe word ek teruggevoer na ‘n soortgelyke ervaring by Dikihlolo, so twee jaar gelede. Ek wil nou nie jou idee steel nie, maar ek moet die ene vertel.
Lees voort “As ‘n eland (ram of bul?) my uitverkies”