
Ek is seker een van die mense wat my die meeste vererg vir oproepe vanaf inbelsentra. As ek eers op my voorname genoem word, is ek witwarm.
Lees voort “Maak onbekende nommers stil op iPhone”
Ek is seker een van die mense wat my die meeste vererg vir oproepe vanaf inbelsentra. As ek eers op my voorname genoem word, is ek witwarm.
Lees voort “Maak onbekende nommers stil op iPhone”Ons kry die een dag ‘n advertensie van Insta Empire op Facebook. Altans manlief. En so luister ons na die eerste paar episodes.
Lees voort “Pocket FM … ‘n interessante luistertoep”Ek het iemand baie na aan my wat elke liewe dag vir my prentjies stuur. Die probleem is dat ek dit nie op my foon wil hou nie …
Lees voort “Keer so dat WhatsApp-prentjies jou foon vol maak”Iemand het onlangs by ‘n gedig van ChatGPT wat ek gedeel het, kommentaar gelewer dat dit plagiaat is. Dit is nou ChatGPT, nie ek nie.
Lees voort “ChatGPT pleeg nie doelbewus plagiaat nie”Blogvriendin vra my nou die dag wat verkies ek Apple of Android. Ek het geantwoord, maar gaan sommer ook gou vertel.
Lees voort “iOS (Apple) versus android (Windows)”Ek is besig met die kritiese leeswerk van ‘n M-verhandeling, en my PhD student se tesis.
Lees voort “Kaplaks – en daar lê skootrekenaar op grond”