Kleinkind is siek, en seun vra toe of hy Woensdag by my kan bly. Natuurlik sal ek nie weier nie, ek sien al lankal uit na ‘n langer kuiertjie met hom. Sy pa het hom skaars afgelaai toe hy my daaraan herinner dat ek ‘n Lego-stel beloof het.
Lees voort “Mens kan nie met jouself praat nie, Ouma!”Etiket: kleinkinders
Ek het jou jonk gemaak, ouma!
Vanoggend was ek en kleinkind (pas 5) die skulpies wat ons opgetel het. Ons het seun-hulle is vir die week by die see, en dit is regtig die lekkerste kleinkindtyd.
Lees voort “Ek het jou jonk gemaak, ouma!”Kleinkindpret: Dis ok, ouma
Ek wip my as ek iets verkeerd doen. Soos om meel op die vloer te mors. As daar nou regtig nie tyd is om skoon te maak nie.
Lees voort “Kleinkindpret: Dis ok, ouma”Kleinkindpret: Muskiet jou zoemelige ding
Woensdag gaan haal ons kleinseun by die skool. Hy is siekerig, maar speel te lekker.
Lees voort “Kleinkindpret: Muskiet jou zoemelige ding”Kleinkindpret: ongeplakte plakkers …
Kleinkind is ‘n versamelaar. En as hy een begin, is daar reëls wat nie gebreek mag word nie. Hy pas sy versameling soos goud op.
Lees voort “Kleinkindpret: ongeplakte plakkers …”Kleinkindpret: Ai wêna
Kleinkind kan Afrikaans en Engels bykans ewe goed praat en verstaan. Engels leer hy homself deur sy stories.
Lees voort “Kleinkindpret: Ai wêna”