Mendeley kursus / Mendeley course

Hierdie artikel vorm deel van ‘n reeks oor akdemiese skryfwerk. This article forms part of a series on academic writing. AFRIKAANS Een van die frustrerendste probleme wat met akademiese skryfwerk verband hou, is verwysings. Studente kan baie punte verloor as hulle verwysingstegnieke verkeerd is, Selfs druip. Daar is ‘n wye verskeidenheid verwysingstyle beskikbaar. Elke universiteit, … Lees voort Mendeley kursus / Mendeley course

Voer jou MS Word bibliografie in jou Mendeley biblioteek in

Using WizFolio to Transfer a MS Word Bibliography to EndNote or RefWorksEndNote en RefWorks kan 'n bronnelys in 'n gewone Word-dokument lees, maar Mendeley kan (nog) nie. Jy kan egter 'n gratis program Wizfolio gebruik om 'n gewone bronnelys in 'n RIS-lêer te verander.  Hierdie lêer kan in Mendeley, maar ook in Refworks en EndNote ingevoer word. … Lees voort Voer jou MS Word bibliografie in jou Mendeley biblioteek in

Mendeley kursus vir navorsers en studente

Ek het 'n Mendeley kursus vir navorsers en studente ontwikkel. Dit bestaan uit 'n aantal 30-90 minutt-lange videos wat gekyk kan word terwyl iewers gewag word. Elke video fokus op een vaardigheid, dus is dit ook maklik om terug te gaan om 'n spesifieke vaardigheid weer na te gaan. Die kursus sluit die volgende in: … Lees voort Mendeley kursus vir navorsers en studente