Fotostorie #5

Hierdie foto bring die lekkerste herinneringe aan my geliefde BB op. Sy het die mooiste persoonlikheid, daarom het ek as teler geregistereer en haar laat babas kry. Twee keer. Om so haar gene voort te dra. BB was die oulikste mamma. Sy het by hulle in die mandjie gelê as hulle kos moes kry, en … Lees voort Fotostorie #5

BB verjaar vandag – ‘n hele 11 jaar oud

Ek is vrot met die onthou van verjaarsdae. Moet 'n oor gereeld knoop om te onthou. En daarom is verjaarsdae op my almanak. Aangesien my iMac met my praat, lig sy my in - as ek voor haar sit en werk wanneer sy my moet inlig. Soos vanoggend. Ek het egter glad nie verstaan wat … Lees voort BB verjaar vandag – ‘n hele 11 jaar oud