
Ons het, toe ons die erf langs die Vaal ontbos het, ‘n aantal doringbome en blinkblaar-wag-‘n-bietjies uitgehou om die erf te versier.
Lees voort “Doringbome en wag-‘n-bietjies”Ons het, toe ons die erf langs die Vaal ontbos het, ‘n aantal doringbome en blinkblaar-wag-‘n-bietjies uitgehou om die erf te versier.
Lees voort “Doringbome en wag-‘n-bietjies”Ouers vra gereeld vrae op my Facebook-groep RSA-onderwysers soos: Mag ‘n onderwyser so en so straf toepas as kind nie opgelet het nie, huiswerk tuis vergeet het of iets soos swemklere tuis vergeet het. Nou wil ek aan die ouers die volgende vrae vra: a) Straf jy nie jou kinders as hulle nie ‘n redelike opdrag uitvoer nie, b) moes jy al 30 en meer kinders vir 30 minute oppas en seker maak dat almal ‘n taak uitvoer om nie te druip nie, en c) hoe maak jy seker dat die een kind wat dwarstrek nie jou deeglik-beplande kinderpartytjjie ontwrig nie?