Julle gaan sowaar glo dat ek ‘n vrou is wat nie by my woord hou nie. Want ek het skaars ‘n maand of drie gelede geskryf dat ek nie weer ‘n toespraak gaan lewer nie. Wel … dit het so gekom.
Lees voort “Toespraak oor begaafde kinders vir SAOU”Etiket: christa van staden
Onderwysers se persepsies van Facebook en Gesels.net as e-leeromgewings: implikasies vir nood-afstandonderwys
Hierdie artikel het so pas in LitNet Akademies (Opvoedkunde) verskyn.
Afwagting – artikel in Sarie
Verlede jaar, nog voordat die pandemie my in ons woonstel in Öskemen, Kazakhstan, ingeperk het, het ek Sarie gekontak omdat hulle onderhoude wou voer met Suid-Afrikaners wat in ander lande woon. Hulle mag my maar kontak.
My Afrikaanse CV
Ek is ‘n opgeleide onderwyseres (sekondêre skool), maar het oorgeskakel na opvoedkundige navorser. Klik op READ MORE om my volledige CV te lees.
Lees voort “My Afrikaanse CV”My CV in English
I am a trained teacher and currently a reseacher (education). Click on READ MORE to get access to my CV.
Lees voort “My CV in English”