2020 se kerstafel by Rebusfontein …

Hierdie hoofstuk vorm deel van die Towerinne/Goue Vroue se avonture. Ons is die hoofkarakters in ons eie vervolgverhale (natuurlik) en ons fantasie stories is vir ander ondenkbaar, ondoenbaar en  onverklaarbaar. As jy die verhaal wil volg, moet jy op die onderstaande skakel kliek om die hoofstukke te lees. Na myne sal daar gereeld nuwe hoofstukke bygevoeg … Lees voort 2020 se kerstafel by Rebusfontein …

Tradisioneel? Ekke?

Webjoernaalvriendin Una skryf gister oor tradisies wat oorgedra is. Sy weet van vyf wat by haar oorgedra is van geslag tot geslag. En sy meen sy pluk. Una, ek gaan jou voorbeeld volg en kyk of ek by tien kan uitkom. Maar ek moet waarsku, ek is tradisioneel, maar oop vir veranderinge. As iets nie … Lees voort Tradisioneel? Ekke?