Ek wou nie eintlik hieroor skryf nie, maar genugtig, dit is een baie lang proses as mens werk, see toe ook moet gaan om dinge daar reg te kry en die rivierhuis skoon moet kry.
Lees voort “Skoonmaak by die Vaal”Etiket: Vaalrivier
Galmende geweerskote langs die Vaal
Ons is by die rivier. Manlief het vir hom ‘n waterspuitmasjien gekoop en ons sou al ‘n vorige keer die huis begin skoonmaak het. Dit is nou na die groot vloed van Maart 2023.
Lees voort “Galmende geweerskote langs die Vaal”1.9 meter water op vloer – vloed 2023
Ons het toe gister gaan kyk hoe erg die huis deur die vloed getref is. Want die Departement van Waterwese se dieptemeters is baie verkeerd, die rivier was by ons nie 6.9 meter diep nie.
Lees voort “1.9 meter water op vloer – vloed 2023”Laat die data die praatwerk doen
Ons huis het in 2010 en 2011 oorstroom, dus het jare sedertdien verloop. Jare waarin ek en manlief al vergeet het hoe hoog die water was toe dit in ons huis ingegaan het. Ek het al meer as een keer daarvan vertel
Lees voort “Laat die data die praatwerk doen”En daar gaat ons … vloed is weer moontlik
Dit is weer sulke tyd. As dit reën, vloed die gholfbaan van ons estate. Die Hennops loop mos hierdeur.
Lees voort “En daar gaat ons … vloed is weer moontlik”Oeps, ons huis staan weer in die Vaalrivier
Ons het Saterdagoggend begin see toe ry. Dit het gereën en die water het blybaar oral gevloed. Ook in Centurion, nadat ons weg is. By die rivier gekom, het ons gepak om see toe te kom.
Lees voort “Oeps, ons huis staan weer in die Vaalrivier”