Ek gaan sulke kort lesse vir onderwysers skep wat hulle kan help om ChatGPT te gebruik. Hier is die eerste les.
Lees voort “Les 1: Registreer om ChatGPT te gebruik en vra dit om vir jou ‘n toets op te stel”Dag: 4 Maart 2023
Kiewiete is boelies
Ek dink nou net so daaraan … kiewiete is boelies. Veral op ‘n gholfbaan … En ek verpes boelies.
Lees voort “Kiewiete is boelies”