Ek het so week gelede geskryf dat ek die skakel na hierdie artikel sal deel sodra die artikel gepubliseer is. En ook die naam van die artikel weerhou …
Lees voort “Vyftiende artikel gepubliseer – net ‘n genade”Etiket: signal
Facebook bal weereens sy vuis vir WhatsApp-gebruikers
Facebook het so pas ‘n tweede ultimatum vir WhatsApp-gebruikers gestel. Anders as die vorige een, waarin WhatsApp-gebruikers verplig is om toestemming te gee dat hulle data met Facebook gedeel word, word hulle die keer verplig om hulle fone op te gradeer of op te dateer om na 1 November 2021 steeds die geselstoep te gebruik.
Lees voort “Facebook bal weereens sy vuis vir WhatsApp-gebruikers”Tyd om adresboekie skoon te maak …
Met die hooffoto gee ek my ouderdom lelik weg. Ek het so ‘n adresboekie in jy huis gehad, my ma ook …
Waarom kies ek Signal?
Ek dink ek kan met sekerheid sê dat Signal die toep van my keuse is. Wat my persoonlike veiligheid en sekuriteit betref. En wat die maklike gebruik daarvan ook betref.