Kyk, ons was verras toe die kinders ons vra om die kleinkinders eerste week in September op te pas terwyl hulle die Otter stap.
Lees voort “Ons pas kleinseuns op terwyl pappa en mamma Otter gaan stap”Maand: Augustus 2024
As ouma iets nie so moois vir ‘n ouma by kleinkind leer …
Kyk, daar is mos goed wat ek nie meer doen of sê nie. Want die sponsie-kleinkinders van my suig op, en spoeg op ongeleë plekke uit.
Lees voort “As ouma iets nie so moois vir ‘n ouma by kleinkind leer …”Toevallig proeflees blogvriendin my artikel
Soms is dit vreemd hoe die wêreld werk. Die een oomblik is iemand nog jou blogvriendin, iemand met wie jy al hartsake gepraat het.
Lees voort “Toevallig proeflees blogvriendin my artikel”