Ons bly op ‘n gholflandgoed in die stad. Regtig in die middel van ‘n stad. En tog hou dit die natuur nie van ons af weg nie.
Lees voort “Die tarentale van ons landgoed”Maand: Februarie 2022
Die silwer valke spog oor Klub Mikanos
Gisteraand laai ek foto’s van Facebook af. Ek wil so gou as moontlik geen persoonlike foto’s op hierdie reus gedeel hê nie.
Lees voort “Die silwer valke spog oor Klub Mikanos”Fietse vir gholfsakke?
Ek dink almal wat my skrywes lees, weet dat ek van gholf hou. Nie om op die TV te kyk as hulle speel nie, ook nie om self te speel nie. Maar om saam met manlief te stap of op ‘n gholfkarretjie te ry terwyl hy speel.
Lees voort “Fietse vir gholfsakke?”Nuwe idee vir die opwaskamer
Nuwe huise het mos ‘n blad in die opwaskamer waaronder die wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasmasjien kan inskuif. En totdat ek in ‘n ouer huis ingetrek het, het ek nie werklik besef hoe belaglik dit is nie.
Lees voort “Nuwe idee vir die opwaskamer”Kleinkindpret: Plastiese fietsie en insleepstootwaentjie
Kleinkind het hierdie week vier volle dae by ouma gekuier en ons het soveel pret gehad. Ek was natuurlik ook doodmoeg, dus het ek lanklaas geskryf …
Lees voort “Kleinkindpret: Plastiese fietsie en insleepstootwaentjie”Was jy maar warm of koud …
Ons het ‘n student wat by ons gemeente haar oefenpreke doen. En ek het werklik groot respek vir hierdie jong vrou.
Lees voort “Was jy maar warm of koud …”