Ek het probeer, regtig ek het. Ek het reeds vertel dat ek binne die eerste hoofstuk besluit het om nie verder te luister nie.
Lees voort “Ek kan nie klaar luister nie … Die Verevrou”Etiket: Boekresensies
Die verevrou: ‘n Voorgeskrewe boek vir kinders?
Netwerk24 het oulike luisterboeke. Die maandelikse een verdwyn aan die einde van die maand.
Lees voort “Die verevrou: ‘n Voorgeskrewe boek vir kinders?”Luisterboek: Pienk is nie vir sissies nie
Blogvriending Toortsie vertel nou die dag van die luisterboeke wat sy lees. En so onthou ek een van my ou lekkertes … om na Netwerk24 se luisterboeke te luister.
Lees voort “Luisterboek: Pienk is nie vir sissies nie”Boekresensie: Elf dae in New York
Skryfster: Elizabeth Wasserman
Boekresensie: James en die reuse perske
Nog ‘n boekresensie uit die pen van die 9-jarige Chrisjan. Ek geniet sy resensies vreeslik baie, die taalgebruik van ‘n seuntjie wat dit geniet om boeke te lees.
Boekresensie: Donker drif
Iewers in my lewe het ek ‘n hekel aan dik boeke gekry. Tussen skoolhou en kinders groot maak en self studeer en navorsing, is daar nie tyd om dik boeke te lees nie. En ek word nie in vrede gelaat om my boeke te lees nie, ek moet by al die huishoudelike take ook uitkom.