Vandag, 42 jaar gelede, het ek my droomman getrou. Saam met ons sakke en sakke sout opgeëet, sommige dae en jare meer as ander.
Lees voort “42 jaar gelede het ek my droomman getrou”Maand: Januarie 2024
Kleinkindpret: Dis ok, ouma
Ek wip my as ek iets verkeerd doen. Soos om meel op die vloer te mors. As daar nou regtig nie tyd is om skoon te maak nie.
Lees voort “Kleinkindpret: Dis ok, ouma”Hotpot verrassing
Ons bure by die see het ons een aand vir ete genooi. En toe ons daar kom, staan ‘n braaitafel op die tafel, met borde en bakkies daaromheen.
Lees voort “Hotpot verrassing”Kleinkindpret: Muskiet jou zoemelige ding
Woensdag gaan haal ons kleinseun by die skool. Hy is siekerig, maar speel te lekker.
Lees voort “Kleinkindpret: Muskiet jou zoemelige ding”Kleinkindpret: Dit stink
As kleinseun hier is< gryp hy die boude vas en hol, met die roep: “Ouma, kom, ek moet poef.”
Lees voort “Kleinkindpret: Dit stink”VVV’s in my stadshuis …
Almal wat my volg weet, as daar rede moet wees waarom ek die rivierhuis wou verkoop het, was dit VVV’s …
Lees voort “VVV’s in my stadshuis …”