Kyk, die eerste Spoorloos reeks het my hartklop versnel terwyl ek dit gevolg het. Sy opvolgreeks het my hart ook te vinnig laat klop. Net soos Spoorloos Reeks 3. Maar sjoe, Spoorloos reeks 4 is sulke spanningsvolle kykgenot dat dit dalk my gunsteliong kan word.
Lees voort “Spoorloos 4: Die eiland”Etiket: Resensie
Kosbare gesprekke met kinders
Volg jy die nuwerige kykNet program Kyk wie praat op die televisie? As jy nie doen nie, kan ek dit werklik aanbeveel.
Lees voort “Kosbare gesprekke met kinders”Spoorloos 3 Steynhof: Wat ‘n kragtoertjie!
Ons het weekliks voor die kassie vasgenael gesit terwyl on Spoorloos 1 en 2 gekyk het. In die twee reekse was een mens vir die verdwyning van kinders verantwoordelik. En die meeste van die kinders het dit nie oorleef nie. En ons kon nie wag dat Spoorloos 3 begin nie.
Lees voort “Spoorloos 3 Steynhof: Wat ‘n kragtoertjie!”Ek dink ek is klaar met my sepies
Ek en manlief kyk elke aand sepies. Ons begin met Getroud met Rugby, dan Suidooster, dan was ek skottelgoed terwyl manlief nuus kyk en dan kyk ons Binnelanders.
Lees voort “Ek dink ek is klaar met my sepies”Alasha restaurant – ‘n belewenis in Almaty
Tydens ‘n besoek aan Almaty (Kazakhstan) in 2019 het ek opgelees oor restaurante in Almaty. En Alasha het my aandag getrek. Ek het na die webwerf gegaan, gehou van wat ek gesien het … en so is ek en manlief daarheen om die plek te beproef.
Lees voort “Alasha restaurant – ‘n belewenis in Almaty”Vadersdag by Mattanu privaat wild reservaat, distrik Barkly Wes, Noord-Kaap
Ek het nie veel erg aan vaders- en moedersdag nie, maar die kinders het mos met moedersdag gevra dat hulle pa my in Kuruman bederf. Aangesien hulle myle weg is. Maar, dit is basies onmoontlik. Want Kuruman Sondae so toe soos ‘n klei os se watsenaam is.
Lees voort “Vadersdag by Mattanu privaat wild reservaat, distrik Barkly Wes, Noord-Kaap”