Ons het proteas in ons stadtuin geplant, en dit was besonder mooi. Eintlik asemrowend toe die eerste proteas hulle kop uitgesteek het.
Lees voort “My eie proteas – gewees …”Maand: September 2023
Kleinkindpret: Oovahk
Ek moet net die woordeboek op datum hou, dit is nou my jongste kleinkind se woordeboek.
Lees voort “Kleinkindpret: Oovahk”Kleinkindpret: Skulpies en blomme
My heel jongste kleinseuntjie is ‘n seemens, ‘n blommekind. En ek geniet beide vreeslik baie
Lees voort “Kleinkindpret: Skulpies en blomme”Vervlakste spinnekop in my kamer
Ons was die week weg, maar vensters was toe. Dus wil ek sommer ook graag weet hoe die groot spinnekop in my kamer gekom het, dankie!
Lees voort “Vervlakste spinnekop in my kamer”Agt jaar hier op WP
Vanoggend kry ek die boodskappie, ek is al 8 jaar op WP besig. Dus het ek agt jaar gelede hierdie joernaal begin bou.
Lees voort “Agt jaar hier op WP”Kleinkindpret: Gesels in klas
Oudste kleinkind gesels in die klas, en sy onderwysers raas daaroor. Daarom probeer juffrou ouma hom laat verstaan dat dit nie reg is nie.
Lees voort “Kleinkindpret: Gesels in klas”