Gepubliseer in Joernaal

En skielik is die stemmetjie vir lang tydperke nie hier nie …

En ek mis hom baie …. sy stemmetjie, sy maniertjies, sy menswees. Kleinseun was die afgelope jaar en ‘n half nie net ‘n intense deel van drie dae van my daaglikse bestaan nie. Hy was ook die afgelope vakansie vir twee weke lank elke dag deel van my vakansie.

Lees voort “En skielik is die stemmetjie vir lang tydperke nie hier nie …”