Ek het dit tog so gereeld by my kinders se kleuterskoolonderwysers gehoor. Moenie alles glo wat hulle oor die skool vertel nie. Dan glo ons nie alles wat hulle oor die huis vertel nie.
Lees voort “Nê? Ek dink oumas kan maar presies raai wat by die skool aangaan …”