Ek kry gisteraand hierdie boodskap op WordPress, my webwerf het 100 000 kyke gekry.
Lees voort “100 000 kyke”Etiket: wordpress
Tydelike PVA met WP en Jetpack
Ek het gevra, maar nie raad gekry nie. Dus gaan ek self plan moet maak. Volgens die advertensie het die nuwe Jetpack toep kennisgewings, ‘n leser en statistiek.
Lees voort “Tydelike PVA met WP en Jetpack”HELP! WordPress en Jetpack Apps
Ek gan nou doen wat ek altyd doen as ek nie tyd het om al die opleeswerk te doen nie. En my probleem stel dat vriende en vriendinne wat reeds deur die proses is my kan help.
Lees voort “HELP! WordPress en Jetpack Apps”Vyfde jaar as blogger
Verlede week kry ek hierdie wapen en boodskap van WordPress.
Lees voort “Vyfde jaar as blogger”