Ek lees onlangs ‘n blog wat iemand geskryf het nadat sy drie maande in Kazakhstan gebly het. Sy noem 10 goed wat vir haar uitgestaan het. Ek kon my in elkeen daarvan inleef omdat dit my aan my ervaring in Kazakhstan herinner.
Lees voort “Wit boomstamme in Kazakhstan …”Maand: Augustus 2021
Kosbare gesprekke met kinders
Volg jy die nuwerige kykNet program Kyk wie praat op die televisie? As jy nie doen nie, kan ek dit werklik aanbeveel.
Lees voort “Kosbare gesprekke met kinders”My iPad laat my erg verlang
My dogter, skoonseun en die drie oudste kleinkinders het middel Julie Kaap toe getrek. Wes-Kaap, Stilbaai se area. En nou geniet my iPad dit om my elke liewe dag aan hulle te herinner. Asof ek sal vergeet?
Lees voort “My iPad laat my erg verlang”As mens op sneeu na winkels moet stap …
Kan dit skaars ‘n jaar later wees? Dit was ‘n belewenis om in ‘n sneeulandskap te leef.
Lees voort “As mens op sneeu na winkels moet stap …”Toe moet ek ‘n tetanus inspuiting kry …
Ons nuwe huisie is in ‘n klompleks, daardie soort waarvan ‘n paar huisies aanmekaar vas is.
Lees voort “Toe moet ek ‘n tetanus inspuiting kry …”Loopbrug oor Öskemendam, Kazakhstan
Hierdie foto is baie spesiaal, herinner my aan een van die plekke in Ust’-Kamenogorsk waarheen ek die graagste gegaan het. Ek en manlief het dit elke keer geniet om daar te wees.
Lees voort “Loopbrug oor Öskemendam, Kazakhstan”