Ek het mos gewik en weeg of ek na Jetpack g.aan skuif. Veral omdat dit baie lekker sal wees om nie meer stats oor Griekeland te kry nie.
Lees voort “Vinnige skuif na Jetpack”Maand: Maart 2023
Les 2: ChatGPT: Klik op “regenerate” as jy ontevrede is met respons
Ek weet nie of jy al agtergekom het nie, maar ChatGPT skryf unieke tekste. So uniek dat Turnitin dit as oorspronklik aanvaar omdat dit nie met tekste in sy databasis ooreenkom nie.
Lees voort “Les 2: ChatGPT: Klik op “regenerate” as jy ontevrede is met respons”Kleinkindpret: Kleinseun slaan maatjie by skool
Julle! So staan skoondogter Donderdagaand by my, kleinseun voor haar. Ek by die kospotte.
Lees voort “Kleinkindpret: Kleinseun slaan maatjie by skool”Kleinkindpret … waarmee begin jou naam?
Seun stuur net-nou vir ons ‘n video’tjie, een waarin die klasmaatjies een-een sit met ‘n plakkaat met die eerste letter van hulle naam op. En ‘n prentjie.
Lees voort “Kleinkindpret … waarmee begin jou naam?”Les 1: Registreer om ChatGPT te gebruik en vra dit om vir jou ‘n toets op te stel
Ek gaan sulke kort lesse vir onderwysers skep wat hulle kan help om ChatGPT te gebruik. Hier is die eerste les.
Lees voort “Les 1: Registreer om ChatGPT te gebruik en vra dit om vir jou ‘n toets op te stel”Kiewiete is boelies
Ek dink nou net so daaraan … kiewiete is boelies. Veral op ‘n gholfbaan … En ek verpes boelies.
Lees voort “Kiewiete is boelies”