Vanaand gaan ek min skryf. Ek moet by my voorneme hou om elke dag te skryf oor iets waaroor ek dankbaar is. En vandag is ek dankbaar dat ons ingetrek is, al is ons nog nie heeltemal uitgepak nie.
Lees voort “Ingetrek, maar nie heeltemal uitgepak nie”Etiket: dankbaarheid
‘n Jaar om op dankbaarheid te fokus
Ek het mos die WRG se 21 dae van dankbaarheid uitdaging gedoen. Vir 21 dae lank moes ek elke dag iets geskryf het oor iets waaroor ek dankbaar is, gebaseer op hulle riglyne. Dit was interessant.
Lees voort “‘n Jaar om op dankbaarheid te fokus”Dag 21: WRG se 21 dae van dankbaarheid
Sjoe, ek is daar. Die 21 dae is verby en ek kan weer oor iets anders skryf. Maar ek is dankbaar oor die geleenthede wat dit geskep het. Hier is dan die laaste inskrywing oor dankbaarheid.
Lees voort “Dag 21: WRG se 21 dae van dankbaarheid”Dag 20: WRG se 21 dae van dankbaarheid
Vandag moet ek gesels oor op wie ek altyd kan staatmaak en waarom. Dit is inderdaad ‘n maklike ene, want dit is my kinders en my manlief.
Lees voort “Dag 20: WRG se 21 dae van dankbaarheid”Dag 18: Wat het jou hierdie week hardop laat lag?
En hier haak ek vas. Het ek ooit hierdie week hardop gelag? Dit voel amper asof ek nooit meer hardop lag nie.
Lees voort “Dag 18: Wat het jou hierdie week hardop laat lag?”Dag 17: WRG se 21 dae van dankbaarheid
Wat ‘n heerlike uitdaging! My gunstelingplek en waarom ek daarvan hou.
Lees voort “Dag 17: WRG se 21 dae van dankbaarheid”