Sjoe, ek is daar. Die 21 dae is verby en ek kan weer oor iets anders skryf. Maar ek is dankbaar oor die geleenthede wat dit geskep het. Hier is dan die laaste inskrywing oor dankbaarheid.
Lees voort “Dag 21: WRG se 21 dae van dankbaarheid”Etiket: WRG.
Dag 20: WRG se 21 dae van dankbaarheid
Vandag moet ek gesels oor op wie ek altyd kan staatmaak en waarom. Dit is inderdaad ‘n maklike ene, want dit is my kinders en my manlief.
Lees voort “Dag 20: WRG se 21 dae van dankbaarheid”Dag 18: Wat het jou hierdie week hardop laat lag?
En hier haak ek vas. Het ek ooit hierdie week hardop gelag? Dit voel amper asof ek nooit meer hardop lag nie.
Lees voort “Dag 18: Wat het jou hierdie week hardop laat lag?”Dag 17: WRG se 21 dae van dankbaarheid
Wat ‘n heerlike uitdaging! My gunstelingplek en waarom ek daarvan hou.
Lees voort “Dag 17: WRG se 21 dae van dankbaarheid”Dag 16: WRG se 21 dae van dankbaarheid
Hmmm, vyf maniere waarop ek ‘n goeie vriend kan wees. Laat ek bietjie oor die ene dink.
Lees voort “Dag 16: WRG se 21 dae van dankbaarheid”Dag 15: WRG se 21 dae van dankbaarheid
Vandag moet ek skryf oor iemand wat my altyd laat lag. Al my kleinkinders laat my altyd lag, maar ek gaan vandag spesifiek oor die jongste enetjie skryf.
Lees voort “Dag 15: WRG se 21 dae van dankbaarheid”