Ek het nou al so paar sketse met DALL-E2 gemaak, en deel graag hoe mens die masjien gebruik om vir jou te skets. Onthou het, ek is nie kunskenner nie, ek deel net hoe om dit te gebruik.
Lees voort “Les: So gebruik mens DALL-E2”Maand: Maart 2023
Ons ongeluk: God was by ons
Ek is besig met ‘n leesplan op my Bybeltoep wat van my verwag om vandat te skryf oor gebeure tydens my lewe wat ek geweet het dat God by ons is.
Lees voort “Ons ongeluk: God was by ons”En nou gaan ek weer in ‘n plek oefen
Ek is nie ‘n oefen mens nie, maar as daar ‘n doel is, kan ek dit wel doen.
Lees voort “En nou gaan ek weer in ‘n plek oefen”Shilo en sy wiele
Dit gaan steeds goed met Shilo. Hy sukkel-stap tot waar ek ookal is om by my te wees. Sukkel, want die senuwee van die linkerbeentjie is aangetas.
Lees voort “Shilo en sy wiele”Nê? Ek dink oumas kan maar presies raai wat by die skool aangaan …
Ek het dit tog so gereeld by my kinders se kleuterskoolonderwysers gehoor. Moenie alles glo wat hulle oor die skool vertel nie. Dan glo ons nie alles wat hulle oor die huis vertel nie.
Lees voort “Nê? Ek dink oumas kan maar presies raai wat by die skool aangaan …”Galmende geweerskote langs die Vaal
Ons is by die rivier. Manlief het vir hom ‘n waterspuitmasjien gekoop en ons sou al ‘n vorige keer die huis begin skoonmaak het. Dit is nou na die groot vloed van Maart 2023.
Lees voort “Galmende geweerskote langs die Vaal”