Ons het in Maartb 2019 die groot stap geneem om in Kazakhstan te gaan bly. Maar nie in een van die twee groot hoofstede waar mense Engels verstaan nie. In Öskemen, hoofstad van die Oostelike provinsie. Daar waar Engels ‘n vreemde taal is …
Lees voort “Om in ‘n land te oorleef waarvan ek die taal nie verstaan nie”Etiket: Almaty
Ek is moeg getrek … en daar kom nog
Ek dink ek kan met ‘n eerlike hart sê dat ek moeg getrek is. Die afgelope drie jaar het ek elf keer getrek. En ons trek weer …
Lees voort “Ek is moeg getrek … en daar kom nog”Sneeubedekte hange by Shumbulak, Almaty
Vandag herinner my iPad my aan hierdie foto wat ek in die eerste week van Maart 2020 geneem het toe ons weer ‘n keer na Shumbulak ski-oord in Almaty gegaan het om die wonderlike sneeulandskap te beleef.
Lees voort “Sneeubedekte hange by Shumbulak, Almaty”Dag 2: WRG se 21 dae van dankaarheid uitdaging
Hier is my artikel vir die tweede dag van die Wêreld Raad vir Gesondheid se 21 dae van dankbaarheid uitdaging. Ek het reeds meer oor die WRG in ‘n vorige artikel vertel.
Lees voort “Dag 2: WRG se 21 dae van dankaarheid uitdaging”Raad om my blogs oor Kazakhstan te lees
Ons het in Januarie 2019 gaan kyk hoe Kazakhstan lyk omdat my man daar wou gaan werk. Gesien dat mens nie sterf as jy buite kom as dit -38 grade Celsius is nie – en op 5 Maart 2019 met ses tasse en my Thermomix in Almaty geland om 18 maande in Kazakhstan te bly.
Lees voort “Raad om my blogs oor Kazakhstan te lees”Akkerlaning in Almaty, Kazakhstan
Vandag herinner my iPad my aan hierdie foto. En dit bring goeie herinneringe mee.
Lees voort “Akkerlaning in Almaty, Kazakhstan”