Om koebaai te sê

Ons het in Januarie 2019 met redelike onsekerheid in ons harte die groot stap geneem. Om ook vir ‘n jaar of drie in die buiteland te kom werk. So net voor ons kan begin dink aan aftrede. Vroeg Maart 2019 het ons tweetjies met vier groot tasse, drie kleintjies, rekenaarsakke en Thermie op die eerste … Lees voort Om koebaai te sê

Die lekker van ouer word … kies jou vriende

Soms vang ek die kritiek van jonger vrouens op ons ouer vrouens op. Veral as mens saam met hulle kuier. Daarom is ek sommer net so, op die oomblik, lus om oor die lekker van ouer wees te gesels. Om jou vriende te kies. Ek het lankal vrede gemaak met hoe ek lyk. Geen spesiale … Lees voort Die lekker van ouer word … kies jou vriende

So, wat doen ek in Qazaqstan?

'n Afrikaanse tydskrif het my laas jaar gevra om iets oor ons lewe hier te skryf. Dit sou Junie geplaas word, maar toe tref die virusbeperking die land. Nou verskuif die tydskrif se fokus na Suid-Afrikaanse vrouens. Ek het dit nou teruggetrek. Want die ou lewe het verbygegaan, wat ek toe geskryf het, voel nou … Lees voort So, wat doen ek in Qazaqstan?

Braaivleis op eerste dag na grendeltyd in Qazaqstan: ‘n Onwerklike ervaring

Kyk, ek wou myself die afgelope maand in die gesig klap. As ek by die venster uitkyk op ‘n wêreld waar die lente my lok om uit te gaan om die natuur te gaan geniet. Na maande van te koud om buite te wees. Maar ek mag nie. Dan het ek by die venster gestaan … Lees voort Braaivleis op eerste dag na grendeltyd in Qazaqstan: ‘n Onwerklike ervaring

Dit is dan amptelik … ek is nie ‘n reisiger nie

Toe die aarde nog normaal was, het Sarie my gekontak vir ‘n e-pos gesprek oor die lewe hier in Qazaqstan. Dit sou Junie geplaas word, in die volgende uitgawe van Sarie. Toe tref die pandemie die aarde. En word ek ingelig dat die gesprek tot later uitgestel word. Om plek te maak vir mense se … Lees voort Dit is dan amptelik … ek is nie ‘n reisiger nie

Ouers, nou is die tyd om halt te roep

Die Covid-19 pandemie het 'n slegte impak op skole. Nie alleen is skole gesluit nie, maar baie onderwysers sit sonder werk omdat hulle kontrakte het. Dit, terwyl voorspellings lank voor die inperkings reeds daarop gedui het dat die pandemie se impak op Suid-Afrika laag kan wees, omdat ons kinders ingeënt word. Soos in Indië, waar … Lees voort Ouers, nou is die tyd om halt te roep