Kleinseun het gister (en toe natuurlik vandag ook) by my gebly omdat hy baie siek was. Koors het by 38’s gedraai en ek het groot geskrik.
Lees voort “Kleinkindpret … amper kry ek Smartie as setpil!”Kleinseun het gister (en toe natuurlik vandag ook) by my gebly omdat hy baie siek was. Koors het by 38’s gedraai en ek het groot geskrik.
Lees voort “Kleinkindpret … amper kry ek Smartie as setpil!”