Ek het op ‘n plaas in die Modderfonteinomgewing grootgeword, altans tot einde standerd 4, Daarna is ons Chrissiesmeer en Ermelo toe …
Lees voort “Pitstoppe en pitstoploos …”Etiket: reisjoernaalcvs
Goue Vroue, Maps.me en Mosambiek
Maps.me is blykbaar ‘n goeie toep in Europa. Manlief se tolk in Öskemen. Kazakhstan het dit gebruik om die hele Europa vol te toer. Vir ons kon hy nie oortuig om dit in Kzakhstan te vertrou nie. Want ons sal dit nooit weer vertrou nie. Nie nadat ons dit in Mosambiek getoets het nie.
Hierdie ware verhaal vorm deel van ‘n bloguitdaging: Vir die doel van hierdie uitdaging word elke Goue Vrou uitgedaag om ‘n ware verhaal te vertel waarin sy waaghalsig, roekeloos, dapper, onverskillig, vreesloos, uitdagend, mal, koen, riskant, gevaarlik of heldhaftig was. Met een groot verskil. Soos gewoonlik is die res van ons karakters in elkeen se ware verhaal. Die verhale van die Goue Vroue se waaghalsigheid kan hier gelees word https://fresh.inlinkz.com/p/f80d05d5846445598fea67b47c8a6182.
‘n Vinnige nagtelike Uber op OR Thambo
Dit lyk vir ons of dit baie beter gaan wees om Stilbaai toe te ry as om te vlieg. Veral as ek na die afgelope twee gebeurtenisse kyk …
Lees voort “‘n Vinnige nagtelike Uber op OR Thambo”Vissermanne op brug in Istanboel
Ons het in 2019 ‘n paar keer met Turskish Airlines tussen Johannesburg en Ust-Kamenogorsk (Kazakhstan) gevlieg. Dit was heelwat goedkoper as ander rederye. Maar, ons moes heen en weer 16-uur oorstaan op Istanboel in Turkye.
Lees voort “Vissermanne op brug in Istanboel”Die donkie van Klub Mykanos
So rukkie gelede deel blogvriendin Aletta foto’s van die mooiste donkies by Klub Mykanos aan die Weskus van Suid-Afrika.
Lees voort “Die donkie van Klub Mykanos”Onverwagse groenigheid …
Blogvriendin Anne deel gister die mooiste foto’s van blomme en plante wat skielik net weer in volle blom staan. Nadat sy oorweeg het om die een uit te haal wat dood gelyk het na ‘n langdurige droogte.
Lees voort “Onverwagse groenigheid …”