Kleinseun het onlangs by ‘n maatjie waar hulle gekuier het van myne geleer. En nou myne hy sommer baie goed, sommiges myne ook. Soos my peperduur iPad, wat ek nie sommer net gee om mee te speel nie. Ek weet nie of ek ooit weer een sal kan bekostig nie
Lees voort “Myne Steyne”Argiewe
Netiket
Vandag wil ek sommer net oor netiket gesels, nie in besonderhede nie, maar eerder oor die gebrek aan netiket wat my die harnas injaag.
Lees voort “Netiket”Jok jy, Ouma?
Kyk, ek vind dit soms moeilik om ouma te wees, veral as die kleinkinders spesifieke versoeke rig. Want dan moet ek ook die ouers se idees oor kos en soetgoed in ag neem.
Lees voort “Jok jy, Ouma?”Mens kan nie met jouself praat nie, Ouma!
Kleinkind is siek, en seun vra toe of hy Woensdag by my kan bly. Natuurlik sal ek nie weier nie, ek sien al lankal uit na ‘n langer kuiertjie met hom. Sy pa het hom skaars afgelaai toe hy my daaraan herinner dat ek ‘n Lego-stel beloof het.
Lees voort “Mens kan nie met jouself praat nie, Ouma!”Ek het jou jonk gemaak, ouma!
Vanoggend was ek en kleinkind (pas 5) die skulpies wat ons opgetel het. Ons het seun-hulle is vir die week by die see, en dit is regtig die lekkerste kleinkindtyd.
Lees voort “Ek het jou jonk gemaak, ouma!”Mal 2025
Ek het nooit nuwejaarsvoorneme nie, maar ek wens myself ook nie ‘n mal jaar toe nie. Wel, ek gaan so stuk vir stuk neerpen, so kom ons begin by 1 Januarie 2025.
Lees voort “Mal 2025”Maak onbekende nommers stil op iPhone

Ek is seker een van die mense wat my die meeste vererg vir oproepe vanaf inbelsentra. As ek eers op my voorname genoem word, is ek witwarm.
Lees voort “Maak onbekende nommers stil op iPhone”