Ek dink ek kan met ‘n eerlike hart sê dat ek moeg getrek is. Die afgelope drie jaar het ek elf keer getrek. En ons trek weer …
Lees voort “Ek is moeg getrek … en daar kom nog”Etiket: familie
‘n Verjaarsdagwens van die heks in ‘n sprokie
Gistermiddag sit ek so lekker met my dollatjie en gesels terwyl ons kyk hoe die seuns speel. Haar jongstemen seun se jongste en enigste. Toe pieng my horlosie dat daar ‘n boodskap is.
Lees voort “‘n Verjaarsdagwens van die heks in ‘n sprokie”Skrik ek vir my kleinseun se woorde …
Ons was die naweek van die 13de Maart by ‘n kusdorpie in die Wes-Kaap om huis te soek. aangesien dollatjie naby woon, het hulle en ons elke dag saam gekuier.
Lees voort “Skrik ek vir my kleinseun se woorde …”Dag 15: WRG se 21 dae van dankbaarheid
Vandag moet ek skryf oor iemand wat my altyd laat lag. Al my kleinkinders laat my altyd lag, maar ek gaan vandag spesifiek oor die jongste enetjie skryf.
Lees voort “Dag 15: WRG se 21 dae van dankbaarheid”Kleinkindpret #1: Vinnige stap met Bekka
Ek het soveel pret met my kleinkind dat ek besluit het om dit te begin neerpen. Kort stukkies, om my eendag aan al sy dingetjies te herinner.
Lees voort “Kleinkindpret #1: Vinnige stap met Bekka”Die donkie van Klub Mykanos
So rukkie gelede deel blogvriendin Aletta foto’s van die mooiste donkies by Klub Mykanos aan die Weskus van Suid-Afrika.
Lees voort “Die donkie van Klub Mykanos”